Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869199388 | Published: June 1, 2013 | Hardcover

Martie en haar ouma

Martie en haar ouma

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Martie is 'n ongeduldige, woelige kind.
Alles moet sommer dadelik gebeur. Nou! Dadelik!
Haar ouma is net soos sy en dié twee verstaan mekaar goed. Op 'n dag word Ouma siek en sy kan haar woorde nie meer vind nie. Die grootmense behandel die siek vrou asof sy 'n kind is, maar vir Martie is sy steeds die kragtige, pragtige ouma wat net sy verstaan.
'n Ontroerende storie en 'n wondermooi prenteboek vir jonk en oud.

Author Tine Mortier

View full details