1
/
of
1
ISBN: 9781869199401 | Published: November 1, 2013 |
Hoekom moet ek dit doen?
Hoekom moet ek dit doen?
Author:Brigitte Raab
Illustrator:Manuela Olten
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Jy moet jou tande borsel! Maar hoekom dan? Sal klein tandeborselmannetjies jou tande kom skoon skrop as jy dit nie doen nie? Natuurlik nie! Jou tande sal sleg word! Die slim kinders in hierdie boek weet dit - hulle weet dat daar altyd 'n goeie rede is vir elke reël. Maar dis lekkerder om snaakse, onsinnige redes uit te dink ...
Author Brigitte Raab
Illustrator Manuela Olten
Share
