Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869199463 | Published: November 1, 2013 |

Soek die meerkat 'n reis deur tyd

Soek die meerkat 'n reis deur tyd

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Paul Moran
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Wat kry jy wanneer jy 'n moedswillige meerkatfamilie met 'n tydmasjien kruis? Epiese chaos! Willem Meerkat is aan die stuur en die familie maak reg vir 'n wilde, woeste reis deur tyd. In elke prent ontdek die meerkatte 'n spesifieke tydperk: vind hulle tussen sluwe seerowers, antieke Egiptenare, brawe ridders en wrede Wikings. In elke prent is daar honderde dinge om raak te sien. Maak gereed vir 'n opwindende avontuur en reis saam met die meerkatte deur die eeue.

Author Paul Moran

View full details