1
/
of
1
ISBN: 9781869199470 | Published: April 1, 2014 |
Ek is my brein
Ek is my brein
Author:Dick Swaab
Regular price
R 300
Regular price
R 0
Sale price
R 300
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die storie van jou lewe is die storie van jou brein. Dick Swaab volg die mens, en dan veral sy brein, vanaf bevrugting tot en met die dood. Alles kom ter sprake in Ek is my brein: puberteit, seksualiteit, anoreksie, Alzheimer se siekte, medikasie, misdadigheid, geloof, breinbeserings, psigiese probleme en byna-doodervarings. Hierdie boek sal jou beter laat verstaan waarom jy is wie jy is.
Author Dick Swaab
Share
