Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869199616 | Published: January 1, 2014 |

Andries Anders

Andries Anders

Regular price R 155
Regular price R 0 Sale price R 155
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Andries Anders is 'n skaap. Hy voel eensaam omdat hy anders as die ander skape is. Maar diep in sy hart glo hy daar moet êrens 'n plek wees waar dit normaal is om anders te wees. Gedryf deur hierdie verlange gaan hy op 'n soektog ...


OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER
Miriam Koch (gebore 1980) het visuele kommunikasie, met illustrasie as hoofvak, in Trier gestudeer. Sy is die outeur en illustreerder van verskeie kinderboeke, insluitende Fiete Anders (Andries Anders, Protea 2013) en Keentied (Halsoorkop, Protea 2013). Dit is spesifiek haar liefde vir die Noordsee wat Andries Anders geïnspireer het. Koch woon tans in Bremen.

Author Miriam Koch

View full details