Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869199661 | Published: September 1, 2013 |

Hoe om jou draak te tem 01 - Hoe om jou draak te tem

Hoe om jou draak te tem 01 - Hoe om jou draak te tem

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hik die Horribale Hamerkop die Derde is 'n fantastiese swaardvegter, 'n draaktemmer en die beste Wikingheld wat al ooit gelewe het.
Kan Hik met 'n haasbekdraak die draak-inisiasieprogram slaag en boonop die Seedrakonius Kolossalikus Maksimus verslaan voordat dié wreedaardige gedierte elke Wiking op die eiland Berk vermorsel? Dis tyd dat Hik leer hoe om 'n held te wees.

Cressida Cowell is 'n goeie vriendin en vertroueling van Hik die Horribale Hamerkop. As sy nie by Hik kuier om sy avonture te dokumenteer nie, bly sy in die VK. Sy is ook die outeur van boeke soos The Rabbit Belongs to Emily Brown, What Shall We Do With the Boo Hoo Baby? en verskeie ander prenteboeke.

View full details