Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869199692 | Published: May 1, 2014 |

Wannie van die woonstel

Wannie van die woonstel

Regular price R 80
Regular price R 210 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Wannie woon alleen in 'n klein kamertjie op die boonste verdieping van 'n gebou. Hy maak hier vriende met Zaza, die kokkerot, en Dollie, die vriendelike duif wat wéét wanneer om haar ding te doen. Kort voor lank moet Wannie sy dierevriende uit die moeilikheid help. Met sy rooi insleeplorretjie, en saam met Agie (die sindelike meisie wat net pienk dra) en die Stampertjies (ses broertjies met die vreeslikste kapsels), beleef hy groot avonture. Maar kan 'n klomp kinders regtig 'n park, en die diere wat in die park woon, red wanneer die grootmense daar wil bou?

View full details