Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869199708 | Published: November 1, 2013 |

Die Suurtjies

Die Suurtjies

Regular price R 60
Regular price R 190 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Lek gou aan 'n suurlemoen en kyk hoe lyk jy in die spieel. So suur soos wat jou gesig nou lyk, so lyk die broers Harry en Huibert Suur s'n altyd. En hulle hou boonop daarvan! Suig gou aan 'n suikerklontjie en lees wat gebeur wanneer Harry en Huibert op 'n dag 'n kaartjie in die pos kry wat hulle rustige lewe omkeer.

Author Jaap Robben

View full details