Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869199715 | Published: May 1, 2016 |

Prente by 'n uitstalling

Prente by 'n uitstalling

Illustrator:Piet Grobler
Regular price R 80
Regular price R 210 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Nadat Moessorgski na 'n uitstalling van skilderye van sy gestorwe vriend Viktor Hartmann gegaan het, het hy in 1874 'n klavierwerk geskryf wat in 1922 deur Ravel georkestreer is en as gevolg van die orkesweergawe beroemd geword het. Philip de Vos het met sy verse die werk gemoderniseer om dit meer toegangklik vir moderne lesers te maak, terwyl dit steeds die gevoel van hierdie klassieke meesterwerk behou. Die prettige en slim Prente by 'n uitstalling beeld die besoeker uit soos hy van die een skildery na die volgende beweeg.

Author Philip de Vos

Illustrator Piet Grobler

View full details