1
/
of
1
ISBN: 9781869199753 | Published: November 1, 2013 |
Geïllustreerde gids tot die menslike liggaam
Geïllustreerde gids tot die menslike liggaam
Author:Amelia De Vaal
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Met lewensgetroue hoedefinisie-illustrasies bied hierdie publikasie 'n uitsonderlike blik op al die belangrikste liggaamsdele en -stelsels, van kroontjie tot kleintoontjie. Akkurate terminologie in Afrikaans en Engels, asook definisies en verhelderende teks stel lesers verder in staat om grondige kennis van die spesiale eienskappe en werking van die verskillende liggaamstelsels op te doen.
Author Amelia De Vaal
Share
