1
/
of
1
ISBN: 9781869199852 | Published: November 1, 2013 |
Die Groot boek oor Families
Die Groot boek oor Families
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Mary Hoffman
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. 'n Familie kan ook net twee mense wees! Hierdie boek kyk na verskillende tipes families en fokus op temas soos die huis en vakansie, skool en troeteldiere, gevoelens en stambome. Met vernuf en sensitiwiteit verken Mary Hoffman en Ros Asquith verskillende aspekte van familie-wees en stel uitdagende vrae wat gesprek uitlok.
Author Mary Hoffman
Share
