1
/
of
1
ISBN: 9781869199890 | Published: August 1, 2014 |
Lillie die heksie en die towerswaard
Lillie die heksie en die towerswaard
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Knister
Regular price
R 185
Regular price
R 0
Sale price
R 185
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dié keer toor Lillie haarself terug na die Middeleeue! Soos die noodlot dit wil hê, land sy in die skatkamer van 'n beleërde kasteel. Lillie kan mos nie anders as om te wil help nie? Maar die magtige Swart Ridder laat hom deur niemand keer nie. Sal Lillie hom met 'n towerswaard kan oorwin? En wat van die draak wat die swaard oppas?
Author Knister
Share
