Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869199913 | Published: August 1, 2014 |

Lillie die heksie en die raaisel van die mummie

Lillie die heksie en die raaisel van die mummie

Author:Knister
Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Lillie besoek 'n museumuitstalling van die ou Egipte waartydens die museumopvoedkundige 'n baie raaiselagtige storie van 'n mummie vertel. Dadelik is al die skoolkinders nuuskierig en elkeen wil probeer om die raaisel van die mummie op te los ... en natuurlik laat Lillie die saak nie daar nie. Met behulp van 'n heksesprong toor sy haarself Egipte toe en beland in die gang van 'n piramide, vasberade om die raaisel self op te los. Dis donker, spookagtig, en Lillie is nie so seker of sy die regte ding gedoen het nie. En dan hoor sy ook nog skielik voetstappe agter haar ...!

Author Knister

View full details