1
/
of
1
ISBN: 9781875093557 | Published: February 1, 2006 |
Karooveld - Ekologie en Bestuur
Karooveld - Ekologie en Bestuur
Author:Karen J. Esler
Author:Sue J. Milton
Author:Richard J. Dean
Regular price
R 450
Regular price
R 0
Sale price
R 450
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Karooveld handel oor die waardebepaling en veldbestuur van 'n groot geografiese area waterarm areas in Suid-Afrika - van die vygieveld van Namakwaland deur die Groot Karoo tot die grasseriger areas van die oostelike Karoo.
Dit is 'n handige gids vir die ambisieuse en praktiese landbouer om ekologiese-vriendelike veldbestuur toe te pas en om die resultate van weidingbestuur en veldherstel te evalueer.
Share
