Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781875093984 | Published: November 1, 2008 |

Veldgids tot Akasias van Suid-Afrika

Veldgids tot Akasias van Suid-Afrika

Author:Nico Smit
Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die Akasias, algemeen bekend as 'doringbome', is waarskynlik die kenmerkendste en mees bekende groep bome in Afrika. Hulle is een van die grootste groepe en word gewoonlik met 'n tipiese Afrika landskap geassosieer. Hierdie omvattende boek, Veldgids tot die Akasias van Suid-Afrika, maak dit maklik om Akasias te identifiseer .

Author Nico Smit

View full details