Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919728704 | Published: December 1, 2008 |

Siener - Blaas die basuin

Siener - Blaas die basuin

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Nuwe, hersiene en uitgebreide uitgawe.
Nicolaas van Rensburg herbevestig hom nie net as godsman en profeet nie, maar hy gee as 't ware ook vir ons 'n ooggetuie verslag van die onmiddellike en toekomstige gebeure wat besig is om in Suid-Afrika en in die res van die wêreld af te speel:
• Verdeeldheid en skeuring in die ANC.
• Swart op swart geweld.
• Wêreldwye chaos en opstande, gevolg deur 'n depressie.
• Begin van die 3de Wêreldoorlog, en
• Ons laaste vryheidstryd.
Vir Siener se nasate (die 'getroue Afrikaners') is daar egter ook goeie nuus. Die einde van hulle onderlinge twis en verdeeldheid is in sig, en die begin van die Derde Republiek lê om die draai. Die boek verstrek ook antwoorde op vrae soos, waarom is daar so 'n noue verbintenis tussen die Duitse volk en die Boere? Gaan die Kaapse skiereiland afskeur en onder die see verdwyn? Wat gaan die impak wees as daar iets drasties by Koeberg skeefloop? En, wanneer gaan klaas weer baas word?
Siener - Blaas die Basuin, sal u soms aangryp, soms ontroer, soms verbyster, maar aan die einde met vreugde en blydskap laat — 'n boek wat gelees móét word.

View full details