1
/
of
1
ISBN: 9781919760810 | Published: March 1, 2011 | Paperback
Dit spook daar
Dit spook daar
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Sian Hall
Regular price
R 165
Regular price
R 0
Sale price
R 165
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hier is 'n unieke versameling ervarings van die 'ander' wêreld. Dit is nie uitgedinkte stories nie, maar werklike gevalle van bonatuurlike verskynsels.
Mense wat met alledaagse dinge besig is en onverklaarbare dinge ervaar: ligte, geluide en verskynsels uit 'n ander dimensie. Daar is Victoriaanse spookhuise, spoke in die veld en ruigtes, in langhuise en op afgeleë plase, verlate paaie met vervalle geboue, waar ontliggaamde voetstappe gedemp word deur die geklap van los hortjies in die tierende winterwind.
Author Sian Hall
Share
