Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919764870 | Published: April 1, 2006 |

Miko 3 Bad? Ag nee!

Miko 3 Bad? Ag nee!

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Stephanie Roehe
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Ná 'n bedrywige dag in die buitelug moet Miko dringend in die bad kom. So reken Mamma altans. Miko sien die saak egter anders. Hy verdwyn, en as hy opgespoor word, oortuig hy Mamma dat bad glad nie 'n goeie plan is nie. Maar dan begin hy tog wonder .

Author Brigitte Weninger

Illustrator Stephanie Roehe

View full details