1
/
of
1
ISBN: 9781919764900 | Published: December 1, 2007 |
Droombos Klaas Vakie se Lang Nag
Droombos Klaas Vakie se Lang Nag
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Annelize Bester
Illustrator:Johann Strauss
Regular price
R 60
Regular price
R 0
Sale price
R 60
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'My sandsakkies is weg. Wat gaan ek doen? Ek het hulle soos elke ander oggend mooi langs my bed gebêre, my mussie en steweltjies uitgetrek en in die bed gekruip. Toe ek wakker word, was my sandsakkies skoonveld! Luister net hoe raas die mensekindertjies - hulle gaan nooit vanaand kan slaap nie,' verduidelik Klaas Vakie verdrietig.
Author Annelize Bester
Illustrator Johann Strauss
Share
