Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919765037 | Published: May 1, 1999 |

Oloff die Seerower 01 Die Swaardvegter

Oloff die Seerower 01 Die Swaardvegter

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hulle is gewone soldate. Hulle voer net bevele uit. Vir hulle is 'n swaard net 'n wapen om mee te veg.
Oloff van Wagenaar glimlag. Vir hóm is 'n swaard soos 'n pen vir 'n skrywer of 'n kwas vir 'n kunsskilder. Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff die Seerower.

Author Gerrie Radlof

View full details