Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919765105 | Published: May 1, 2007 |

Oloff die Seerower 03 Die Skuim van die See

Oloff die Seerower 03 Die Skuim van die See

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hy wil omswaai, maar dan is daar 'n brandende pyn in sy rug. Sy kop ruk agteroor en val dan vorentoe op sy bors.
Hy sien die bebloede punt van die swaard wat voor by sy bors uitsteek. Dan word dit swart voor sy oë ... Dis die jaar 1740.
Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff die Seerower.

Author Gerrie Radlof

View full details