Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919765198 | Published: March 1, 2007 |

Oloff die Seerower 04 Kaptein Oloff

Oloff die Seerower 04 Kaptein Oloff

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Skielik, sonder enige waarskuwing, skuif hy sy voet vorentoe en flits sy swaardpunt na Oloff se bors.
Oloff beweeg nie. Net die spiere van sy regterarm trek styf. Dan kap hy met alle geweld van onder af teen die bewegende wapen ...
Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop.
Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff die Seerower.

Author Gerrie Radlof

View full details