1
/
of
1
ISBN: 9781919765204 | Published: June 1, 2007 |
Oloff die Seerower 05 Die Verraaier
Oloff die Seerower 05 Die Verraaier
Author:Gerrie Radlof
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Onverwags ruk die swaardpunt op, maar Oloff swaai sy wapen onder die ander in sodat hy dit met 'n slag van onder af tref en die staallem rakelings oor sy skouer verbyglip ...
Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff die Seerower.
Author Gerrie Radlof
Share
