Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919765211 | Published: April 1, 2007 |

Oloff die Seerower 06 Drie Vreemde Kapers

Oloff die Seerower 06 Drie Vreemde Kapers

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hy mik op die regterkantse een af - die een wat die staal nog nie geproe het nie
Die man ruk sy regterarm omhoog, maar die beweging is nog skaars halfpad toe Oloff se swaardpunt al by die staallem verbyskuur en in die man se regterarm vreet ...
Dis die jaar 1740.
Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff die Seerower

Author Gerrie Radlof

View full details