1
/
of
1
ISBN: 9781919765235 | Published: October 1, 2007 |
Oloff die Seerower 07 Die Losprys
Oloff die Seerower 07 Die Losprys
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Gerrie Radlof
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff die Seerower
Meteens, maar te laat, kom hy agter dat hy tot in die hoek van die kryt teruggedryf is. As hy nou na die een of die ander kant toe uitspring, sal hy oor die pale trap en sal 'n pistoolskoot sy einde aankondig ...
Author Gerrie Radlof
Share
