Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919765242 | Published: February 1, 2008 |

Oloff die Seerower 08 Valk in die Kraaines

Oloff die Seerower 08 Valk in die Kraaines

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Meteens ruk iemand die raamwerk onder Oloff uit. Sy liggaam val. Die tou span styf en hy kom skielik in die lug tot stilstand. Vir haar oorspanne senuwees is dit amper asof sy die knak van sy nek kan hoor.
Duidelik hoor sy iemand se gedempte woorde: 'Oloff die Seerower is dood!' Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff die Seerower.

Author Gerrie Radlof

View full details