Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919765259 | Published: March 1, 2008 |

Oloff die Seerower 09 Die Spioen

Oloff die Seerower 09 Die Spioen

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Heem,' sê Oloff ernstig sodra hy die bebaarde
kanonnier bereik, 'ek gaan nou na Henning toe. Ek ...'
'Jy sal nooit lewendig daar kom nie, Oloff!' keer Heem verskrik. 'Jy sal lank voor dan platgeskiet word!'
Dit sal beter wees as om toe te laat dat Henning en sy bemanning onskuldig sterf!'
Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff.....

Author Gerrie Radlof

View full details