Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919765266 | Published: January 1, 2008 |

Oloff die Seerower 10 Aasvoels van die See

Oloff die Seerower 10 Aasvoels van die See

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'Oloff!' bulder hy, asof hierdie verskynings nou een keer te veel gebeur. 'Oloff, hóé ...' Skielik buk Oloff laag en storm onder Haak in.
Hy tref hom vol met sy swaard en dan skeur 'n pyn deur Oloff se skouer.
Dit vererger toe hy probeer terugdeins en hy besef dat die seerower hom met die skerp staalhaak agter die skouer getref het ...
Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers.

Author Gerrie Radlof

View full details