Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825014 | Published: December 1, 2000 |

Pretoria en die Anglo-Boereoorlog: 'n Gids tot geboue, terreine, grafte en monumente

Pretoria en die Anglo-Boereoorlog: 'n Gids tot geboue, terreine, grafte en monumente

Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie gids bied die besoeker of belangstellende die geleentheid om al die plekke in Pretoria en omgewing wat op die een of ander wyse 'n verbintenis met die Anglo-Boereoorlog gehad het, te besoek. 'n Kort agtergrondskets word oor elke plek en die betrokke historiese figure gegee. Plekke wat naby mekaar lê, is in afdelings saamgegroepeer. Tesame met die kaarte en kleurfoto's behoort dit maklik te wees om enige besondere plek te vind.

Author P.J. Greyling

View full details