Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825038 | Published: December 1, 2000 |

Tant Miem Fischer se kampdagboek Mei 1901 - Augustus 1902

Tant Miem Fischer se kampdagboek Mei 1901 - Augustus 1902

Regular price R 60
Regular price R 200 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In die middel van die winter word Miem Fischer saam met haar enigste seun en ander familielede weggevoer van hulle plaas naby Ermelo: eers na die konsentrasiekamp by Standerton en daarna na die kamp by Merebank naby Durban. In haar dagboekinskrywings ontvou dag na dag die aangrypende verhaal van hoe sy die haglike realiteit van lewe in 'n konsentrasiekamp moet verduur. Tant Miem Fischer se kampdagboek is een van maar 'n handjievol dagboeke wat die lyding van Boerevroue en -kinders van dag tot dag weergee en wat na die oorlog behoue gebly het.

View full details