Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825052 | Published: December 1, 2000 |

Op kommando met Steyn en de Wet

Op kommando met Steyn en de Wet

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In 1902 het 'n jong Boere-telegrafis en offisier, Filip Pienaar, een van die eerste boeke oor die oorlog geskryf terwyl hy in ballingskap by die klooster van Tomar in Portugal was. With Steyn and De Wet is deur Methuen gepubliseer en bevat verwysings na juiste gegewe oor Pienaar se oom, die omstrede figuur generaal F.J. Pienaar, asook na leidrade oor die sogenaamde 'Kruger-goud'. Op kommando met Steyn en de Wet is die resultaat van Picard se navorsing oor hierdie interessante relaas.

Author F.F. Pienaar

View full details