1
/
of
1
ISBN: 9781919825069 | Published: December 1, 2001 |
Generaal Ben Viljoen 1868-1917
Generaal Ben Viljoen 1868-1917
Author:J.W. Meijer
Regular price
R 300
Regular price
R 0
Sale price
R 300
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Wie was Ben Viljoen? Hy sal in die eerste plek onthou word as die Boeregeneraal, die oorwinnaar by die Slag van Vaalkrans en, volgens F.W. Reitz se bekende gedig, die veroweraar van die Lady Roberts-kanon. Om verskeie redes is Ben Viljoen se naam nooit met die hoofstroom van Afrikaner-nasionalisme geassosieer nie. Lank nadat die ander Boeregeneraals se wedervarings in boekvorm verskyn het, is dit nou Ben Viljoen se beurt.
Author J.W. Meijer
Share
