Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825076 | Published: December 1, 2000 |

Viva os Boers! Boeregeïnterneerdes in Portugal tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902

Viva os Boers! Boeregeïnterneerdes in Portugal tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 290
Regular price R 0 Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Anders as Boerekrygsgevangenes was geïnterneerde Boere militêre of burgerlike vlugtelinge wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uitgewyk het na 'n neutrale land. Sommige het in die Portugese kolonie Mosambiek beland en is van daar af na Portugal gestuur waar hulle vir die res van die oorlog aangehou en ingeperk is.

View full details