Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825083 | Published: December 1, 2000 |

Op St Helena

Op St Helena

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog in Oktober 1899 was die later bekende kunstenaar Erich Mayer nouliks vir 'n jaar in Suid-Afrika. Tydens sy twee en 'n half jaar lange verblyf op St. Helena het hy talle sketse en skilderye van die lewe van die krygsgevangenes op dié eiland - eens ook die tuiste van Napoléon Bonaparte - gemaak. Erich Mayer is die enigste beeldende kunstenaar wat die lief en leed van die krygsgevangenes tydens die Anglo-Boereoorlog in soveel detail uitgebeeld het.

View full details