Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825144 | Published: December 1, 2000 |

Die geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog Deel 5

Die geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog Deel 5

Regular price R 1 000
Regular price R 0 Sale price R 1 000
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die mees uitgebreide Afrikaanse bron oor die Anglo-Boereoorlog, onder andere met verslae van veldslae, kaarte, foto's, opgawes van ammunisie, regimente. Elke deel is voorsien van 'n gedetailleerde register en bronnelys. Herdruk van dele V en VI vul 'n groot leemte aangesien hierdie dele vir jare uit druk was en versamelaarstukke geword het.
In Deel V word die Britse opmars tot in Pretoria onder die soeklig geplaas.

View full details