Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825151 | Published: December 1, 2000 |

Die oorlogsdagboek van veggeneraal De Villebois-Mareuil

Die oorlogsdagboek van veggeneraal De Villebois-Mareuil

Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kolonel (later veggeneraal) Georges Henri Anne-Marie Victor de Villebois-Mareuil (22 Maart 1847 - 5 April 1900) was sonder twyfel een van die kleurrykste figure in die Anglo-Boereoorlog. Sy familie is ná die Slag van Bouvines teen Engeland in 1214 tot die Franse adelstand verhef. Die dagboek wat hy vanaf Oktober 1899 tot met die dag voor sy dood gehou het, is 'n insiggewende tydsdokument oor die eerste paar maande van die Anglo-Boereoorlog.

View full details