1
/
of
1
ISBN: 9781919825199 | Published: December 1, 2001 |
Die platgetrapte kroontjie
Die platgetrapte kroontjie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Wilfred Jonckheere
Regular price
R 60
Regular price
R 250
Sale price
R 60
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Poësie uit Suid-Afrika en Europa wat aan die Anglo-Boereoorlog gewy is. Nie net bekende digters soos Leipoldt, Totius of Celliers, Verwey of Boutens het hulle oor die oorlog uitgelaat nie, maar ook 'n groot aantal geleentheidsdigters. Die gedigte is só gerangskik dat dit die verloop van die oorlog, vanaf die begin in 1899 tot aan die einde van die stryd in Mei 1902, volg. Ondanks die subtitel van hierdie bloemlesing is drie Engelse gedigte (duidelik deur Boere geskryf) ook opgeneem.
Author Wilfred Jonckheere
Share
