Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825212 | Published: December 1, 2001 |

Op kommando

Op kommando

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Tot betreklik onlangs was daar min bekend oor die lewe op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Die bekende historikus, professor Fransjohan Pretorius het uitgebreide navorsing hieroor gedoen en vir sy omvattende boek, Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 is hy met drie toekennings bekroon. Pretorius het ook in 1998 die Stalsprys vir historiese wetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang.

View full details