1
/
of
1
ISBN: 9781919825229 | Published: July 1, 2009 |
Die konsentrasiekampe
Die konsentrasiekampe
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:JC Otto
Regular price
R 195
Regular price
R 0
Sale price
R 195
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie publikasie is die eerste objektiewe, omvattende wetenskaplike studie oor konsentrasiekampe en word nou, vyftig jaar nadat dit die eerste keer in boekvorm verskyn het, opnuut uitgegee.
Teen die einde van die Anglo-Boereoorlog was terme soos 'misdaad teen die mensdom', 'oorlogsmisdadigers', volkemoord' en 'etniese suiwering' begrippe wat nog ver in die geskiedenis lê. Bykans 'n kwart van die konsentrasiekampbevolking het gedurende agt maande in 1901 daar omgekom.
Author JC Otto
Share
