1
/
of
1
ISBN: 9781919825267 | Published: December 1, 2002 |
Generaal Christiaan De Wet as veldheer
Generaal Christiaan De Wet as veldheer
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Leopold Scholtz
Regular price
R 300
Regular price
R 0
Sale price
R 300
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Stil, broers daar gaan ' n man verby hy groet, en dis verlaas.
Daar's nog maar één soos hy; Bekyk hom goed.'
As u nie weet nie, hierdie strofe kom uit 'n gedig van Jan FE Celliers oor Christiaan de Wet wat hom in die volksherinnering laat voortleef het, as 'n byna mitiese held in die egte Germaanse tradisie. Want meer as enige ander Boeregeneraal was hy die verpersoonliking van die heldedom van die Afrikaner in die Tweede Vryheidsoorlog.
Author Leopold Scholtz
Share
