1
/
of
1
ISBN: 9781919825304 | Published: December 1, 2001 |
Lyfsange
Lyfsange
Author:Marlise Joubert
Regular price
R 30
Regular price
R 210
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Marlise Joubert is nie 'n onbekende in poësiekringe nie, maar haar stem het verander; gewen aan resonansie, aan rypheid en gulheid - nie net tematies nie, maar beslis ook verstegnies gesproke. Hier is meer as die verbreking van die stilte deur 'n vroeëre (sewentiger-) stem, meer as die liriese snykant agter 'n Oranje Meraai aan die woord.
Author Marlise Joubert
Share
