1
/
of
1
ISBN: 9781919825311 | Published: December 1, 2001 |
Splinters uit die vuur
Splinters uit die vuur
Author:Coral Fourie
Regular price
R 100
Regular price
R 450
Sale price
R 100
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die Boesmans is die laaste draers van 'n onskatbare kleinood: 'n kultuur met sy wortels direk in die jagter-versamelaar-verlede. Die geskrifte, persoonlike kunsskeppings van Coral Fourie en haar broederskap met die Boesmans, is daarop gerig om die vlam van 'n bedreigde volk brandend te hou.
Die San-kultuur vorm immers 'n intrinsieke deel van die skatte van die mensdom. Coral Fourie waak daaroor met begrip en gevoel.
Author Coral Fourie
Share
