Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825328 | Published: December 1, 2002 |

Hessie Kwedet

Hessie Kwedet

Regular price R 30
Regular price R 210 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hessie Kwedet is erfgoed vir almal wat Afrikaans praat en intiem met die Suid-Afrikaanse bodem saamleef. Hoeveel van die ryk Afrikaanse kultuurwêreld van weleer in die niet verdwyn het, sal ons nooit weet nie. Dit het Grobbelaar nietemin geluk om die een en ander aan die vergetelheid te ontruk.

Daar bestaan 'n unieke groep volksryme in Afrikaans oor die rook van die daggapyp, die ontvang en die drink van 'n dop wyn of heuningbier, en die dryf van 'n ossespan.

View full details