1
/
of
1
ISBN: 9781919825380 | Published: December 1, 2001 |
Gode van papier
Gode van papier
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Cas Vos
Regular price
R 29
Regular price
Sale price
R 29
VAT included.
Couldn't load pickup availability
God van papier
Die hemel word 'n swart spieël,
wolke trek donker pakke aan.
Oor skoon papier skroei die wind
en klad stof tot die uithoeke.
My tong swel rooi van plesier
oor lewende woorde op papier.
Author Cas Vos
Share
