1
/
of
1
ISBN: 9781919825410 | Published: December 1, 2002 |
Diplomasie en politiek
Diplomasie en politiek
Author:Ulrich van der Heyden
Regular price
R 30
Regular price
R 150
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Van der Heyden bespreek insiggewend die rol van die Duitse pers, die Duitse regering se dubbele spel en die openbare mening in Duitsland tydens die Anglo-Boereoorlog. Dit blyk dat vriendskaplike betrekkinge tussen die Boererepublieke en Duitsland nie so probleemvry was soos destydse publikasies aangevoer het nie.
Author Ulrich van der Heyden
Share
