Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825427 | Published: July 1, 2013 |

Vroee Sending in Suid Afrika Multilingual

Vroee Sending in Suid Afrika Multilingual

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Aan die hand van eietydse dokumentasie het Karel Schoeman in hierdie boek die lewe herkonstrueer van sy Suid Afrikaanse stamvader, die Duitser Hendrik Schoeman uit Sleeswyk Holstein, wat in 1724 as matroos in diens van die VOC die Kaap bereik het, 'n prekere bestaan gemaak het as veeboer in die binneland van Suid Afrika, en in 1765 in armoede in die huidige Klein Karoo oorlede is. Soos Schoeman opmerk, is hierdie man in verskeie opsigte geskik om as tipiese stamvader uit die Kompanjiestyd beskou te word.

View full details