1
/
of
1
ISBN: 9781919825434 | Published: December 1, 2006 |
Generaal J.C.G. Kemp en die Epiese Woestyntog
Generaal J.C.G. Kemp en die Epiese Woestyntog
Author:M.C.E. van Schoor
Regular price
R 300
Regular price
R 0
Sale price
R 300
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Gedurende die Rebellie van 1914-1915 vind een van die merkwaardigste episodes in die Suid-Afrikaanse geskiedenis plaas: genl. Jan Kemp en sy Rebellekommando van 600 man se uitmergelende tog deur die Kalahariwoestyn. Dié tog, wat op 2 November 1914 begin het, sou haas onbeskryflike eise aan mens en dier stel. Aanvanklik trek die Rebelle te perd, maar later moes 'n groot deel van die kommando te voet verder beweeg.
Author M.C.E. van Schoor
Share
