Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825489 | Published: December 1, 2001 |

Dot Prinsloo se onthouboek

Dot Prinsloo se onthouboek

Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie boek het ontstaan uit Dot Prinsloo se herinneringe uit die vorige eeu. Sommige daarvan was oorleweringe of vertellings deur haar ouers as pioniers van die Hoëveld, maar die meeste daarvan het sy self beleef. Met die hernieude belangstelling in die Anglo-Boereoorlog het Prinsloo verskeie stukke herinneringe vir die nuusblad van Harmoniehof, waar sy tans bly, geskryf. Die beskrywings van Uitkyk word gaandeweg 'n ín-kyk: van die skryfster na haar binneste, haar waardes en wortels.

Author Dot Prinsloo

View full details