1
/
of
1
ISBN: 9781919825496 | Published: January 15, 2025 |
Twee vir n stuiwer
Twee vir n stuiwer
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:W.A. Hickey
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van 'n mossiegemeenskap skep Hickey 'n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie - 'n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp - neem die leser op 'n reis wat nie vir mense beskore is nie. Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie-eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik-bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi. (2001/09/01)
Author W.A. Hickey
Share
