1
/
of
1
ISBN: 9781919825519 | Published: December 1, 2002 |
Aves
Aves
Author:Johann Lodewyk Marais
Regular price
R 30
Regular price
R 210
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Marais is 'n bekroonde digter. ''n Voëlboek' noem hy sy vyfde bundel. By die natuurliefhebber roep dit dadelik assosiasies van 'n naslaanboek op. En dan, op die opdragblad, asof die digter sy leser doelbewus met hierdie assosiasie wou mislei, waarsku hy in Walt Whitman se woorde: You must not [...] be too precise or scientific about birds and trees and flowers [...]
Author Johann Lodewyk Marais
Share
